Stomme griekse betekenis
Attributief: stomme Betekenis: • Wat nie kan praat nie. • Wat tydelik sprakeloos is. • Arm; bejammerenswaardig. Gebruik: • Sy is stom gebore. • Hy was stom van verbasing. • Die stomme kind het geen heenkome nie. Sinoniem: • sprakeloos • swyend Afgelei: • doofstom • stomheid • stommerik • verstom Vertaling.